eksponente

Re: eksponente

by Marna Zuhlsdorff -
Number of replies: 0
Hi Liza-Louise.
Dankie vir jou vrae. Het jy met die wat omkring is (5.3 en 5.4) gesukkel? Stuur asb vir my 'n nuwe foto, want hulle is afgesny (",)
Ek sien daarna uit om weer van jou te hoor.
Marna