Hi Leane
Dankie vir jou vraag/bewerking. Die onderkant is afgesny, so ek kan nie jou finale antwoord sien nie, maar ek vermoed jou antwoord was reg. Het jy dalk punte verloor, omdat jy nie al jou stappe geskryf het nie?
By hierdie som gebruik ons die trick om die hakies dieselfde te maak, want
Daar is twee maniere om die som te doen. Hierdie is jou manier:
Hierdie is 'n ander manier:
Laat weet my asb as enige iets onduidelik is - ek kan vir jou nog 'n video maak om dit meer/beter te verduidelik.
M
M
