Hi Anika
Dankie vir jou vraag.
Ons bepaal die KGV net as dit 'n plus en/of minus som is - jou som het net maal en deel, so dit is nie hier nodig nie, maar ek gaan in elkgeval vir jou wys hoe om die KGV te bepaal.
Daar is drie videos wat jy weer kan gaan kyk oor hoe om die KGV te bepaal:
Click hier vir KGV met gewone getalle.
Click hier vir KGV met eenvoudige terme.
Click hier vir KGV met gevorderde terme.
Click hier vir KGV met eenvoudige terme.
Click hier vir KGV met gevorderde terme.
Okay, so hier is hoe ek die KGV sou uitwerk indien dit nodig was:
coming soon
En hier is die som uitgewerk:
