Hi Bennu
Baie dankie vir jou vraag en bewerking - jy was amper reg met jou bewerking in postlood.
Hierdie is 'n rekenkundige rye som met alfabetletters - click hier om die video daaroor weer te kyk.

By a) gebruik ons die definisie van 'n rekenkundige ry
om vir x uit te werk.
b)
Nou is dit net 'n doodgewone 'straight forward' rekenkundige ry - click hier om 'n video daaroor te kyk.
c)
As jy reg afgeskryf het, is hierdie 'n sneaky som!
Onthou n (die posisies van die terme) moet altyd 'n POSITIEWE HEELGETAL wees, so dit kan nie 'n negatiewe getal wees nie en dit kan ook nie 'n desimale getal wees nie.
As