Hi Annebelle
Baie dankie vir jou vraag!
Baie dankie vir jou vraag!
Hierdie som werk netsoos die tweede voorbeeld by eenvoudige kwadratiese vergelykings - click hier as jy die video weer te kyk.
DIe groot 'vangplek' by kwadratiese vergelykings is om altyd seker te maak dat jy 'n NUL aan die eenkant van die = het, voordat jy begin faktoriseer of die antwoord probeer skryf.
