Faktorisering-4terme

Re: Faktorisering-4terme

by Marna Zuhlsdorff -
Number of replies: 0
Hi Wilmien
Baie dankie vir jou vraag! Ek wil hom graag vir jou antwoord, maar ek sukkel :-p
Kan jy asb vir my kyk of jy die som reg afgeskryf het?
Dankie!
Marna