'n Sekere bakterie verdubbel elke 25 minute.
As daar oorspronklik 1.6x1023 was, hoeveel sal daar na 3 ure wees?
Gestel daar is oorspronklik 100 bakterieë en dit verdubbel na 200 in 25minute
OF
Gestel daar is oorspronklik x bakterieë en dit verdubbel na 2x in 25minute
Bepaal nou die aantal bakterieë na 3 ure
