Waar of vals: 1 is ‘n priemgetal
Vals
‘n Priemgetal is ‘n getal wat slegs deur 1 en homself gedeel kan word. Anders gestel: ‘n priemgetal is ‘n getal wat slegs twee (verskillende) faktore het: 1 en die getal homself.
Die eerste priemgetal is 2