SREL-Bepaal R#3 by Marna Zuhlsdorff - Thursday, 26 December 2019, 5:29 AM Number of replies: 0 Vind die bedrag rente verdien as R3625 vir 30 maande teen 8% enkelvoudige rente belê word.(Onthou om die maande na jare om te skakel, deur dit eers met 12 te deel.)(Rond jou antwoord tot 2 desimale af) Permalink