Die fiets kos R72012, 'n R6500 deposito word vereis, waarna die res van die bedrag oor 5 jaar teen 5.2% enkelvoudige rente terugbetaal word.
a) Bepaal die totale bedrag wat oor 5 jaar terugbetaal moet word.
b) Bepaal die maandelikse paaiemente indien jy R120 per maand aan versekering moet betaal.
a)
b)
