'n Sekere bedrag geld word vir 5.4 jaar teen 2% enkelvoudige rente belê en vermeerder tot R5048.
Bepaal die oorspronklike bedrag wat belê is.
(Skryf jou antwoord met twee desimale - rond af indien nodig)
https://mentorprogram.co.za/moodle2023/mod/forum/discuss.php?d=255
