Enrolment options

Hierdie bondel gee vir jou LEEFTYD toegang tot die differensiasie module.

Dit sluit al die werk van graad 12 in en dek 

  • Kortpad en eerstebeginsels
  • Derdegraadse grafieke
  • Res- en faktorstelling
  • Woordsomme
  • Ander limiete

As die Payfast opsie vir een of ander rede nie werk nie, kan jy die betaling met 'n EFT ook doen. Stuur asb vir my 'n whatsapp na 076 ses48 nege407 sodat ek die details vir jou kan stuur.

OF 

Gebruik die whatsapp knoppie hieronder (",)

whatsapp knoppie


This course requires a payment for entry.

Cost: ZAR 60.00

Log in to the site