Getallestelsels gaan alles oor die verskillende tipes getalle wat ons kry en die bewerkings wat ons daarmee kan doen.

Reƫle getalle bestaan uit o.a. telgetalle, heelgetalle, rasionale getalle (breuke) en irrasionale getalle.

Al hierdie getalle kan op getallelyne grafies voorgestel word en wiskundig met interval- of versamelingskeurdernotasie.