As jy by Charles Grape van Mathemagicians klas kry kan jy hierdie skakel gebruik om jou jaargeld  (tot Desember 2021)vir die MentorProgram te betaal.

So kry jy tot die HELE website en al 1000 videos toegang.

Dis maklik, vinnig en pynloos!

As die Payfast opsie vir een of ander rede nie werk nie, kan jy die betaling met 'n EFT ook doen. Stuur asb vir my 'n whatsapp na 076 ses48 nege407 sodat ek die details vir jou kan stuur.

OF 

Gebruik die whatsapp knoppie hieronder (",)

whatsapp knoppie


Last modified: Monday, 8 February 2021, 2:17 AM