STAPPE

STAPPE

by Marna Zuhlsdorff -
Number of replies: 0


  1. Gaan na die mentorporgram website toe en Log in met jou username en password,
  2. click op vraestel 1 en dan VRAE oor vraestel 1
  3. Click nou op jou graad.
  4. 'n Popup window sal verskyn, click op Vrae oor graad 9 vraestel 1
  5. Click op Add a new discussion topic
  6. By subject: tik in waaroor die vraag gaan. Moenie bekommerd wees as dit nie wiskundig korrek is nie, solank dit vir jou sin maak is die Aokay...die res van ons sal ook verstaan wat jy bedoel (ek belowe)
  7. Dan by message, click op hierdie eerste pyltjie (show advanced buttons)   en onder dit op die add or edit image button
  8. In die volgende popup window, click op browse repositories en dan choose file
  9. Onder 'use action' click op die camera
  10. Neem nou 'n foto van jou vraag en click die regmerkie
  11. Terug by die website, click op upload this file
  12. Tick die description not necessary boksie en dan save image
  13. Die foto van die vraag sal nou in die message block verskyn. Tik asb 'n paar woorde om vir my te se wat van die vraag vir jou 'n probleem is
  14. Nou gaan jy nog 'n foto oplaai en dit is 'n bewerking van die som. DIt kan iemand anders se memo wees wat jy dalk nie verstaan nie, of dit kan jou eie probeerslag wees - dalk die manier hoe jy dit in 'n toets gedoen het, maar verkeerd gekry het.
  15. Jy kan natuurlik eers die fotos neem en dan na die website toe kom, so laat ek jou wys hoe om iets uit jou gallery te laai
  16. Click weer op die add or edit image en brows repositories
  17. As jy op choose file click dan kry jy weer 'n paar opsies. Kies nou documents
  18. Scroll af tot by gallery en click daar op (jy kan ook onder images gaan kyk)
  19. Soek jou foto onder camera, click die regmerkie
  20. Die res is nou dieselfde as vroeer. Click op op upload this file
  21. Tick die description not necessary coksie en save image
  22. As dit gebeur dat jy nie by die save image button kan uitkom nie, verander die grootte van die foto na 500
  23. As die foto nie in die message block verskyn nie, herhaal net die stappe hierbo
  24. Click op Post to forum. Jy sal 'n notification kry as ek jou vraag beantwoord het.