As jy by Charles Grape van Mathemagicians klas kry kan jy hierdie skakel gebruik om jou jaargeld (tot Desember 2023) vir die MentorProgram te betaal.

Dis maklik, vinnig en pynloos!

As die Payfast opsie vir een of ander rede nie werk nie, kan jy die betaling met 'n EFT ook doen. Stuur asb vir my 'n whatsapp na 076 ses48 nege407 sodat ek die details vir jou kan stuur.

OF 

Gebruik die whatsapp knoppie hieronder (",)

whatsapp knoppie