Graad 8 en 9 se wiskunde is baie dieselfde, met baie herhaling wat in graad 9 gebeur en net 'n klein hoeveelheid nuwe werk wat by kom. Sommige skole doen voeg van die graad 9 werk al by hulle graad 8 sillabus,so daarom het ek dit hier ook bymekaar gesit.

Graad 8, jy sal dalk by jou onderwyser moet seker maak watter van hierdie videos op jou van toepassing is, maar as jy die graad 9 werk nou al deurwerk sal die graad 8 werk vir jou soveel makliker wees.