Hierdie is die tweede vraestel van graad 10 wetenskap en bestaan uit die volgende modules en afdelings:

  • Chemiese Verandering(40%)
    • Stoigiometrie
    • Reaksies in water
    • Redoks reaksies
    • Suur-basis reaksies
  • Materie & materiale (47%)
    • Klassifikasie van materie
    • Fasese van materie
    • Die atoom en elektronkonfigurasies
    • Die periodieke tabel
    • Bindings