Help-my-onthou Graad11 Wetenskap

  • Click to enlarge
  • Click to enlarge
  • Click to enlarge
  • Click to enlarge
  • Click to enlarge
  • Click to enlarge
  • Click to enlarge
  • Click to enlarge
  • Click to enlarge
Help-my-onthou Graad11 Wetenskap

Tap for gallery

R250.00


Product Information
Specification

PLEASE NOTE: All orders placed 13 to 22 May will be pending untill 23 May. Most orders will be delivered by 24 May

Die Help-my-onthou boek vir graad 11 wetenskap is 'n opsommingsboek oor die hele jaar se werk. (Vraestel 1 & Vraestel 2)

  • Dit is uiteengesit volgens die afdelings (met persentasie samestelling) in die eksamen.
  • Al die belangrike teorie & definisies is daar
  • Elke tipe vraag wat jy kan verwag is daar
  • Elke tipe vraag het stappe om jou te herinner hoe om die som te doen
  • Voorbeelde wys hoe die stappe toegepas word

Die Help-my-onthou boeke is 'naslaan' boeke - dis ontwerp om jou vinnig te herinner aan wat jy weet en hoe om die somme te doen.

Product Code HMO11F
Condition New
Weight 0.4kg

Customer Reviews

This product hasn't been reviewed yet.

Write a review

Write Review

Verify you are a human

Please enter a valid email address.
This field is required.
Top

eCommerce by CubeCart