Graad 11 Vergelykings (module 1.2)

  • Click to enlarge
  • Click to enlarge
  • Click to enlarge
  • Click to enlarge
  • Click to enlarge
Graad 11 Vergelykings (module 1.2)

Tap for gallery

R150.00


Product Information
Specification

Die Help-my-verstaan Modules is spesiaal so ontwikkel, sodat jy die werk met die minste hoeveelheid tyd en moeite kan begin verstaan en gebruik.

  • 'n Kort video vertel vir jou alles wat jy moet weet (ook van vorige grade as jy die kennis nodig het)
  • 'n Oefenprogram (met memo) help jou om die werk in te oefen (en seker maak jy verstaan als)
  • Daar is ook plek waar jy jou eie vrae oor die werk kan vra! (Marna sal dit antwoord)
  • Die modules gebruik die Moodle platform, so alles is dus heeltyd 'online' tot jou beskikking
  • Die modules (en alles wat daarmee saamgaan) bly tot jou beskikking tot jy klaar maak met graad 12!

In hierdie module leer ons van (meeste van) die VERGELYKINGS wat deel is van die 'Algebra & Vergelykings' van vraestel 1.
Dit sluit 1 h 27 min se videos (met ofenprogramme en memos) in wat die volgende behandel 

  • Kwadratiese Vergelykings (10:18 min)
  • Vergelykings met breuke (26:06 min in totaal)
  • Drie tipes ongelykhede (39:01 min in totaal)
  • Gelyktydige vergelykings (11:39min)
Product Code HMV11W1.2
Condition New

Customer Reviews

This product hasn't been reviewed yet.

Write a review

Write Review

Verify you are a human

Please enter a valid email address.
This field is required.
Top

eCommerce by CubeCart